Hierby aangeheg is ‘n vorm vir u insette oor die voorgestelde naamsverandering van Pretoria. Vul dit asseblief in en stuur so gou moontlik terug
- Per faks na 012-6641281;
- Of skandeer en e-pos aan sue-ann@afriforum.co.za.
Stuur hierdie asseblief ook aan almal wat u ken wat graag ‘n inset sal wil lewer.





