Testamente

Een van die vele dienste wat Solidariteit aan sy lede bied is die gratis opstel van ʼn testament, indien jy sou belangstel in hierdie diens, sowel as die hantering van jou boedel by afsterwe, voltooi asseblief die versoekvorm hieronder en stuur dit tesame met jou kontakbesonderhede aan:

E-pos: fineks@wvs.co.za

Faks: 0866391999

Skakel ons vir meer inligting: 012 362 1552.

Laai versoekvorm af…