Hof bevind dat daar onbillik teen Mev Barnard gediskrimineer is op grond van ras, siende dat die toepassing van Regstellende aksie irrasioneel was en die toepassing daarvan Mev. Barnard se reg op gelykheid sowel as waardigheid aangetas het.