Nicolene Slater is Solidariteit se Hoof Admin Beampte in die Regsdienste Afdeling. Sy is in April 2011 met Francois Jansen van Rensburg in die eg verbind.
Driescha Hanekom is met Carl Miessner in April 2011 getroud. Sy is ‘n Eise Beampte by Solidariteit se Beroepsgesondheid en Veiligheid afdeling. Baie geluk aan haar en haar man










