Dit handel oor die likwidasie aansoek wat ons besig is om te loots jeens Aurora Myn. Die persone betrokke by die Aurora aangeleentheid kan deur die pleitstuk lees sodat hulle vertroud kan raak met die inligting. Ons heg dit aan vir kennisname.
Het jy ‘n testament?
Solidariteit Radio
- Regsvraag 9 Februarie 2012Johan Roos bespreek ontslag as gevolg van swak werkprestasie. […]
- Regsvraag 26 Januarie 2012Watter inhoud moet ‘n werkgewer aan ‘n werknemer verskaf? Phil Davel bespreek hierdie vraag. […]
- Regsvraag 19 Januarie 2012Phil Davel bespreek vandag se regsvraag: moet ‘n vroulike werksoeker aan ‘n werkgewer noem dat sy swanger is? […]


