Regsopinies

Aftree-ouderdom in Suid-Afrika

Deur Phil Davel Daar is nie ‘n algemeen geldende aftree-ouderdom in Suid-Afrika nie. ‘n Maatskappy se werknemers is nie onder enige verpligting om op ‘n sekere ouderdom af te tree [...]

“I signed, because I needed the job…”

Restraint of trade agreements Compiled and written by Phil Davel January 2011 Contents 1. Introduction 2. Definition and purpose 3. How the validity of restraint of trade agreements should be [...]

Aspekte rakende Handelsbeperking ooreenkomste

Inleiding 1.         Met die sluit van kontrakte ag die meeste werkgewers dit nodig dat hulle besigheidsbelange beskerm moet word teen mededingende praktyke van vorige werknemers. 2.         So ʼn werkgewer sal [...]

The right to refuse to work under unsafe conditions

1.            People could be seen as one of the most important assets in an organisation. As human beings we are all entitled to a safe and healthy working environment. Legislation [...]

Siekteverlof vir kosmetiese behandeling

Paul Mardon 1.         Ons ontvang periodiek navrae van lede wat wil weet of werkgewers geregtig om persone wat kosmetiese operasies ondergaan, te verplig om gewone verlof te neem, al boek [...]

Mening: Ontslag op grond van operasionele vereistes

Hanno Bucksteg Vir ʼn geruime tyd het die beslissing van Rand Water v Bracks NO and Others (2007) 28 ILJ 2310 (LC) die besluit van applikante gereël ten opsigte waarvan [...]

Adv. Paul Kirstein oor Diskriminasie

Elke indiv idu in ons land is gelyk voor die reg en het die reg op gelyke beskerming en voordeel van die reg. Gegewe ons land se diversiteit en historiese [...]

Adv. Paul Kirstein oor die oordrag van besigheid – implikasies vir die werknemer

Die praktyk van ’n bestaande werkgewer om ’n besigheid of ’n gedeelte daarvan oor te dra na ’n nuwe werkgewer hou wesenlike implikasies in vir werknemers. Die oordrag van ’n [...]

Saak van Engelbercht vs Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit

Die lid is ontslaan uit sy amp by die plaaslike munisipaliteit nadat hy aangekla is as gevolg van die handelinge van persone wat na bewering onder sy department geval het. [...]

Some legal effects of a tr ansfer of business as a going concern

Transfer of pension rights w as a major dispute in legal and business circles. Where the undertaking (or par t thereof) is transferred as a going concern employees now enjoy [...]