Akademia stel ses studiesentrums bekend
Akademia, ’n inisiatief van die Solidariteit Beweging, stel op Woensdag 9 Mei 2012 ses studiesentrums in Centurion, die Moot in Pretoria, Vanderbijlpark, Boksburg, Roodepoort en Stellenbosch aan die onderskeie gemeenskappe [...]
Strop trek nouer om Aurora-direkteure en bestuurskonsultante se nekke
Khulubuse Zuma (die broerskind van president Jacob Zuma), Zondwa Mandela (Nelson Mandela se kleinseun), die kommersiële direkteur, Thulani Ngubani, asook Fazel en Solly Bhana, die bestuurskonsultante wat die direkteure aangestel [...]
Solidariteit vier Internasionale Week vir Beroepsgesondheid en -veiligheid
’n Positiewe optog met ’n opvoedkundige boodskap – Solidariteit Die vakbond, Solidariteit, het vandag aan ’n optog in Pretoria deelgeneem wat deel uitmaak van die Stad Tshwane se jaarlikse viering [...]
AfriForum tree toe tot Mdluli stryd
AfriForum sal vroeg aanstaande week met sy regspan konsulteer om die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se besluit, om die omstrede hoof van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid, lt.genl. Richard Mdluli nie te [...]
AfriForum verwelkom voorstel oor handel in renosterhoring in SA
AfriForum verwelkom die aankondiging deur Edna Molewa, minister van omgewingsake, dat haar departement oorweeg om die internasionale gemeenskap te nader met ’n voorstel om in renosterhoring handel te wettig. AfriForum [...]
AfriForum Jeug laat spat braairekord; wag nou op Guinness Book of Records
AfriForum Jeug het die afgelope naweek tydens die Windpompfees in Naboomspruit (Mookgopong) die rekord vir die langste ononderbroke braai van 32 ure en 17 minute verbeter. Die nasionale voorsitter van [...]
Betroubare databasis van plaasaanvalle noodsaaklik
Verbreek die stilte oor plaasaanvalle en vertel jou storie Kraal-Uitgewers, die uitgewersmaatskappy van die Solidariteit Beweging, het vandag in reaksie op nog ʼn plaasaanval waarin ʼn 34-jarige ma op [...]
Solidariteit belê miljoene in studiehulp vir lede
Werkersdag: kweek nuwe leerkultuur, vra Solidariteit Die vakbond Solidariteit het vandag op Werkersdag ʼn beroep op alle werknemers in Suid-Afrika gedoen om deel te word van ʼn kultuur van lewenslange [...]
AfriForum stig tak in Garies
’n Gemeenskapsvergadering is op 24 April 2012 in Garies in die Noord-Kaap gehou wat tot die stigting van ’n AfriForum-tak op dié dorp gelei het. AfriForum Garies dra die belange van [...]
Potchefstroom Landboukollege versuim om verbeterings aan te bring, AfriForum Jeug nader sy regspan
AfriForum Jeug se regspan het vandag ’n versoek ingevolge die Wet op Toegang tot Inligting aan die Potchefstroomse Lanboukollege gerig, waarin geëis word dat alle finansiële verslae en inligting vanaf [...]


