22 Februarie 2012
Suid-Afrika se gekonsolideerde staatsbegroting sal vanjaar waarskynlik die eerste keer die R1 biljoen-kerf verbysteek, het die vakbond Solidariteit vandag gesê. Dit sal ʼn nominale verdubbeling sedert die 2006-begroting wees, maar [...]
Gepubliseer in Media, Mediaverklarings
21 Februarie 2012
Die vakbond Solidariteit het verlede week in ʼn brief aan Absa daarop aangedring dat die bank oop kaarte speel oor die “herstrukturering” by dié bank. Dit volg nadat verskeie Solidariteit-lede [...]
Gepubliseer in Media, Mediaverklarings
17 Februarie 2012
Voormalige werknemers van Aurora Empowerment Systems en verskeie ander individue wat in die Springs-omgewing woon, ontvang op 20 Februarie toekennings nadat hulle ʼn kursus in entrepreneurskap suksesvol voltooi het. Die [...]
Gepubliseer in Media, Mediaverklarings
17 Februarie 2012
Dekking vakbondverteenwoordigers
Gepubliseer in Media, Mediaverklarings
17 Februarie 2012
Die vakbond Solidariteit het vandag daarop gewys dat tot 6,5 miljoen uit byna 9 miljoen mense in die formele arbeidsektor negatief deur staatsinmenging in die mynbedryf beïnvloed kan word. As [...]
Gepubliseer in Media, Mediaverklarings
16 Februarie 2012
Die vakbond Solidariteit het vandag geëis dat die landboumaatskappye en koöperasies in die Graanbedingingsraad die daad by die woord voeg en hulle werknemers vanjaar met ʼn loonverhoging van minstens 10% [...]
Gepubliseer in Media, Mediaverklarings
15 Februarie 2012
Alhoewel die ANC-ondersoekkommissie se verslag oor staatsinmenging in die ekonomie afsien van volskaalse nasionalisering en president Zuma Vrydagoggend, soos berig, beklemtoon het dat “nasionalisering nie ANC- of regeringsbeleid is nie”, [...]
Gepubliseer in Media, Mediaverklarings
10 Februarie 2012
Die vakbond Solidariteit het president Zuma vandag 47 uit 100 vir sy staatsrede gegee. Die vakbond het dié beoordeling gegrond op ʼn puntetoekenning vir 10 kritieke kwessies wat geïdentifiseer is. [...]
Gepubliseer in Media, Mediaverklarings
7 Februarie 2012
Wit mense met gestremdhede gaan nou finaal uit regstellendeaksie-prosesse geskop word, het die vakbond Solidariteit vandag gesê. Volgens Solidariteit sal die jongste voorgestelde wysigings aan die Wet op Breë-basis Swart [...]
Gepubliseer in Media, Mediaverklarings
27 Januarie 2012
Briewe wat die State Information Technology Agency (SITA) aan verskeie lede van Solidariteit oorhandig het, toon duidelik dat die organisasie se omstrede herstruktureringsproses niks anders as die eerste fase van [...]
Gepubliseer in Media, Mediaverklarings, Solidariteit Tydskrif