Solidariteit Tydskrif

Uitgawe 1: 2011 – Restraint of trade agreements – part I

By Phil Davel A restraint of trade clause is commonly found in employment contracts to enable an employer to protect its business from competition from ex-employees.

Uitgawe 3: 2010 – Onregmatige afwesigheid van die werk

Deur Johan Roos Vraag: Wanneer is ʼn werknemer onregmatig afwesig van die werk?

Uitgawe 3: 2010 – Seksuele teistering – mans kan ook deurloop

Wanneer flikflooi en flikkers gooi te veel word Deur Ilze Nieuwoudt Seksuele teistering. Dit is woorde wat selde in die openbaar geuiter word. Dit is veragtelik en laat die slagoffer [...]

Uitgawe 3: 2010 – Sukses vir Solidariteit Regsdienste

Deur Charl Oberholzer Sukses is die bereidwilligheid om te doen wat die gemiddelde persoon nie bereid is om te doen nie. Solidariteit Regsdienste is bereid om ook die tweede myl [...]

Uitgawe 2: 2010 – Solidariteit se Regsdienste ʼn goed geoliede masjien

Deur Charl Oberholzer Solidariteit se Regsdienste is soos ʼn uiters betroubare motor wat ʼn goeie diensrekord het en goeie waarde vir geld is. Hulle het uitgebreide ervaring en nie ʼn [...]

Uitgawe 2: – 2010 My reg tot bevordering

Deur Johan Roos Vraag: Het ek ʼn reg om bevorder te word?

Uitgawe 2: 2010 – Rook by die werk

Deur Phil Davel Vraag: Ek wil graag weet of my werkgewer kan weier dat ek rookpouses neem. Is hy nie besig om op my regte inbreuk te maak nie? Ons [...]

Uitgawe 2: 2010 – Resigning before a disciplinary hearing

By Johan Roos Question: Can an employee resign before a disciplinary hearing?

Uitgawe 1: 2010 – Retrenchment procedure for individual workers

By Phil Davel A Solidarity member who works for a large hardware chain store recently heard from colleagues that the employees in their division are going to be retrenched. His [...]

Vakbond se litigasiespan slaggereed

Deur Moira-Marie Kloppers Met sewentien kundige personeellede en ’n uitstekende 2010 agter die blad, is Solidariteit se Algemene Litigasie-afdeling (ALA) slaggereed vir 2011. Die ALA bestaan uit tien litigante, vier [...]