Solidariteit Tydskrif

ALA Arbeidsregklagtevorm

Laai die gedrukte weergawe af: Klik hier

BGV Mandaat

Laai die gedrukte weergawe af: Klik hier

Verligting vir voormalige Atlantis Forge-werknemers

Verligting vir voormalige Atlantis Forge-werknemers

Voorgestelde Naamsverandering vorm t.o.v. Pretoria

Voorgestelde Naamsverandering vorm t.o.v. Pretoria

Hierby aangeheg is ‘n vorm vir u insette oor die voorgestelde naamsverandering van Pretoria. Vul dit asseblief in en stuur so gou moontlik terug Per faks na 012-6641281; Of skandeer … Continue reading

Inligtingsblad

BELANGRIKE INLIGTING AAN LEDE: U moet vir drie (3) maande of langer voor die ontstaan van die probleem ʼn lid van Solidariteit wees om op gratis arbeidsregtelike bystand geregtig te … Continue reading

Regsdienste Mandaat

Hiermee verleen ek volmag aan Solidariteit om enige en alle arbeidsregtelike geskille en arbeidsregtelike probleme wat ek ervaar namens my te hanteer en namens my in die toepaslike forums/howe op … Continue reading

SITA-herstrukturering ʼn verdoeselde afleggingsproses – Solidariteit

Briewe wat die State Information Technology Agency (SITA) aan verskeie lede van Solidariteit oorhandig het, toon duidelik dat die organisasie se omstrede herstruktureringsproses niks anders as die eerste fase van … Continue reading

Die wie, wat en waarom van die KBVA

Solidariteit Tydskrif – Uitawe 4 2011 Met 26 000 verwysings tussen April en Desember 2010 vir die hantering van geskille van uiteenlopende aard tussen werknemers en werkgewers in Gauteng, het … Continue reading

Regsdienste laat die rekords spat

Solidariteit Tydskrif – Uitgawe 4 2011 Deur Moira-Marie Kloppers Die span regskenners van Solidariteit Regsdienste het vanjaar met mag en mening ingespring en in die eerste ses maande van die … Continue reading

SAPD-range dubbele dosis diskriminasie

Solidariteit Tydskrif – Uitgawe 3 2011 Deur Ilze Nieuwoudt Die implementering van ’n nuwe rangstelsel in die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) beteken dat wit werknemers in die diens aan nog verdere … Continue reading