Werkskontrak

Afdanking weens siekte

Vraag: Indien my werkgewer my dienste weens siekte wil beëindig, watter stappe moet hy volg? Antwoord: Indien ʼn werknemer as gevolg van siekte of ander, soortgelyke faktore nie meer in [...]

Ek het by ʼn nuwe werkgewer begin en moet ʼn kontrak teken. Wat moet alles in die kontrak staan?

ʼn Dienskontrak moet die volgende bevat:   Die werkgewer se volle naam en adres ʼn Beskrywing van die werknemer se pligte Die ligging  van die werksplek asook ʼn aanduiding van [...]

Ek het hierdie jaar by ʼn nuwe werkgewer begin werk, maar die baas het nog nie vir my ʼn dienskontrak op skrif gegee nie. Is dit nie ʼn vereiste nie?

ʼn Dienskontrak is ʼn vrywillige ooreenkoms tussen twee partye waar een party onderneem om sy/haar dienste aan te bied en ondergeskik te stel aan die ander party in ruil vir [...]

Vastetermynkontrak

Vraag: Ek werk sedert 1 Maart 1999 op ʼn vastetermynkontrak en het nooit ʼn aanbod vir ʼn permanente pos gekry nie. My werkgewer is besig met ʼn integrasieproses en ons [...]

Uitbetaling in plaas van kennis gee

Vraag: Ek werk al vier jaar lank by maatskappy A en ek het my vier weke kennis gegee voordat ek met my nuwe werk by maatskappy B begin. Die werkgewer [...]

Word ek as ʼn werknemer beskou al het ek nie ʼn dienskontrak by die maatskappy waar ek werk nie?

Vraag: Word ek as ʼn werknemer beskou al het ek nie ʼn dienskontrak by die maatskappy waar ek werk nie?   Antwoord: Ingevolge die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Wet 75 [...]

Vastetermyndienskontrakte

Deur Phil Davel   Ingevolge die gemenereg is ʼn vastetermyndienskontrak ʼn dienskontrak waarvan die beëindiging gekoppel is aan ʼn vaste/bepaalde tydperk, of ʼn spesifieke projek of taak. Geen ontslag vind [...]

Watter inligting oor my werk moet op skrif aan my voorsien word?

Deur Phil Davel Vraag: Watter inligting oor my werk moet op skrif aan my voorsien word?   Antwoord: Artikel 29 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes bepaal dat ʼn werkgewer [...]

“I signed, because I needed the job…”

Restraint of trade agreements Compiled and written by Phil Davel January 2011 Contents 1. Introduction 2. Definition and purpose 3. How the validity of restraint of trade agreements should be [...]

Watter inligting moet my werkgewer op skrif aan my voorsien?

Wanneer ʼn werknemer in diens geneem word, moet sy/haar nuwe werkgewer die volgende inligting aan hom/haar verskaf: 1. Die volle naam en die adres van die werkgewer; 2. ʼn Beskrywing [...]