Wat gebeur as jy as werknemer ’n dag voor en ná ’n langnaweek nie vir werk opdaag nie?
Deur Phil Davel Antwoord: Om net van die werk af weg te bly, beteken dat die werknemer aangekla kan word van wangedrag, meer spesifiek dat hy of sy afwesig was [...]
Wat is wangedrag?
Antwoord: Wangedrag is die mees algemene regverdiging vir ontslag in Suid-Afrika, maar daar is geen definisie daarvan in die wettereg of sakereg nie. Wangedrag kan verskeie vorms aanneem, alhoewel die [...]
Ontslag weens wangedrag
Deur Phil Davel, 17 Februarie 2011 Werkgewers moet duidelike gedragsreëls neerlê sodat werknemers ten volle bewus is van wat van hulle verwag word asook wat die gevolge sal wees indien [...]
Wat behels wangedrag?
Deur Johan Roos, 24 Junie 2010 Vraag: Ek is aangekla van wangedrag. Wat behels wangedrag? Antwoord: Wangedrag is die algemeenste regverdiging vir ontslag in Suid-Afrika. Daar is egter geen definisie [...]
Wanneer is ʼn persoon onregmatig afwesig van die werk?
ʼn Werknemer het ʼn fundamentele plig teenoor die werkgewer om dienste te lewer, en die werkgewer het die reg om dit te verwag. ʼn Basiese element van hierdie pligte is [...]
Afwesigheid van die werk
Johan Roos, 13 Augustus 2009 Vraag: Ek sal graag wil weet wanneer is ? persoon onregmatig afwesig van die werk? Antwoord: ? Werknemer het ? fundamentele plig teenoor die werkgewer [...]
Ek werk as ‘n kassiere by ‘n kafee in Bloemfontein. My werkgewer het my van wangedrag aangekla…
Vraag …onder meer die aanranding van ‘n kliënt en kwaadwillige beskadiging van die werkgewer se eiendom. Ek voel dat my werkgewer my teiken en ek sien geen nut daarin om [...]


