Verlof

Siekverlof

Vraag: Ek werk vir ’n maatskappy en wil weet hoeveel siekverlof ek volgens wet kan neem. Antwoord: Artikel 22 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes bepaal dat elke werknemer geregtig [...]

Toestaan van verlof

Vraag: Ons het ’n beleid dat ons drie maande voor die tyd verlof moet aanvra. Ek het in Desember my verlof  aangevra en dit is goedgekeur. Dis amper tyd dat [...]

Siekverlof

Vraag: Op hoeveel siekverlofdae is ek geregtig en moet ek ʼn mediese sertifikaat indien? Antwoord: Siekverlof word gereguleer ingevolge artikel 22 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes. Artikel 22 bepaal [...]

Hoe lank na die geboorte van ʼn kind mag ek weer gaan werk?

ʼn Werknemer mag vir ten minste ses weke na die geboorte van die kind nie werk nie tensy ʼn vroedvrou of ʼn mediese praktisyn sertifiseer dat die werknemer kan teruggaan [...]

Hoe lank na die geboorte van my kind moet ek weer gaan werk?

Deur Johan Roos ʼn Vroulike werknemer mag vir ten minste ses weke na die geboorte van haar kind nie werk nie, tensy ʼn vroedvrou of mediese praktisyn sertifiseer dat die [...]

Wat is die gevolge as ek met siekteverlof is en omdat ek steeds siek is, later terugkeer werk toe as die tydperk van die siekteverlof?

Vraag: Wat is die gevolge as ek met siekteverlof is en omdat ek steeds siek is, later terugkeer werk toe as die tydperk van die siekteverlof?   Antwoord: In so [...]

Kan die werkgewer my studieverlof van my jaarlikse verlof aftrek?

Vraag: Ek werk nou al amper twee jaar by ʼn maatskappy en het aan die begin van die jaar met studies begin. Ek het die dae wat ek eksamen geskryf [...]

Gesinsverantwoordelikheidsverlof

Buiten verpligte jaarlikse verlof, siekverlof en kraamverlof waarop die werknemer geregtig is, maak die Wet op Basiese Diensvoorwaardes 75 van 1997, soos gewysig, (WBDV) in artikel 27 ook voorsiening vir [...]

Is die werkgewer verplig om gewone verlof aan te wend as ek nie meer siekverlof oor het nie?

Deur Phil Davel Vraag: Ek werk vir ʼn firma wat landbou-implemente invoer en plaaslik versprei. ʼn Tyd gelede was ek vir sewe weke met siekverlof en my werkgewer weier om [...]

Opeenhoping van verlof

Deur Phil Davel Vraag: Indien jy nie jou verlof die een jaar gebruik het nie, word dit oorgedra na die volgende jaar toe? Antwoord:Die meeste werkgewers het duidelike beleidsbepalings rakende [...]