Wat gebeur as jy as werknemer ’n dag voor en ná ’n langnaweek nie vir werk opdaag nie?
Deur Phil Davel Antwoord: Om net van die werk af weg te bly, beteken dat die werknemer aangekla kan word van wangedrag, meer spesifiek dat hy of sy afwesig was [...]
As ek werk op ʼn openbare vakansiedag wat val op ʼn dag wat ek normaalweg werk…
Phil Davel – 2010-07-22 Vraag: As ek werk op ʼn openbare vakansiedag wat val op ʼn dag wat ek normaalweg werk, moet ek net my gewone salaris of dubbel my [...]
My werkgewer het my gevra om op ʼn openbare vakansiedag te werk.
Vraag: My werkgewer het my gevra om op ʼn openbare vakansiedag te werk. Is ek verplig om te werk en watter betaling skryf die wet voor vir sodanige werk? Antwoord: [...]
Wat as my verlof oorvleuel met ʼn publieke vakansiedag? (Deel 4)
As verlof en ʼn publieke vakansiedag oorvleuel sal die dag nie van die werknemer se verlof verhaal word nie.


