Teistering

Hoe moet ek optree in ‘n geval van seksuele teistering?

Voordat jy ʼn saak van teistering verder kan voer, is dit belangrik om alle interne oplossings uit te put. Die grieweprosedure word as ʼn interne oplossing beskou en moet gevolg [...]

Is daar verskillende vorms van seksuele teistering waarna gekyk moet word?

Seksuele teistering kan ongevraagde verbale en nieverbale optrede insluit maar word nie daartoe beperk nie. Die volgende is voorbeelde van seksuele teistering: • Ongevraagde fisiese kontak van ʼn seksuele aard, wat [...]

Ek dink dat my baas my seksueel teister, maar ek is nie seker of dit seksuele teistering is nie.

Om jou vraag oor seksuele teistering te beantwoord, moet daar eers bepaal word wat seksuele teistering is. Seksuele teistering is ongevraagde optrede van ʼn seksuele aard, wat onderskei moet word [...]

Teistering in die werkplek (Deel 1)

Kobus Strydom, Solidariteit Regsdienste My baas skree, kerm en gaan tekere… Werk is oral hel. Hoe hanteer mens hierdie geboelie in die werkplek? Antwoord: Geweld in die werkplek, hetsy fisiek [...]

Ek wil graag weet wanneer ek ‘n saak van seksuele teistering teen iemand kan maak…

Vraag: Ek wil graag weet wanneer ek ‘n saak van seksuele teistering teen iemand kan maak. ‘n Kollega is gedurig besig om met sy lyf teen myne te skuur. Ek [...]