FNB het gesê hulle het regsadvies in 2004 gekry wat bepaal dat die bevoordeeldes van FNB se swart bemagtiging uitsluitlik swart moet wees. Is dit waar?
Daar is volgens die Wet op Breedgebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging (Wet 53 van 2003) geen aanduiding dat dit slegs swart mense moet bevoordeel nie. Die interpretasie neem swart ekonomiese bemagtiging [...]


