Salaris

Salarisse laat inbetaal

Vraag: Ek het ʼn probleem met my werkgewer. Ons het ʼn ooreenkoms dat my salaris betyds inbetaal sal word sodat my debietorders aan die einde van die maand kan afgaan. [...]

Mag ʼn werkgewer gelde van my salaris verhaal sonder my toestemming?

Antwoord: Ingevolge artikel 34 van die Wet op Basiese Diensvoorwaarde mag ʼn werkgewer gelde van ʼn werknemer se salaris verhaal onder die volgende omstandighede: Die enigste omstandighede waar ʼn werkgewer [...]

Moet ek ʼn salarisstrokie ontvang?

Deur Johan Roos Vraag: Moet ek ʼn salarisstrokie ontvang? Antwoord: Die dag waarop ʼn werknemer betaling ontvang, moet die werkgewer die volgende inligting op skrif vir hom of haar gee: [...]

Onderwysers se salaris

Vraag: Ek is in ʼn tydelike pos by ʼn privaat skool aangestel vir die laaste twee termyne van die jaar. My salaris is R7 000 per maand, voor aftrekkings. Die [...]

Siekverlof en salaris

Deur Phil Davel Vraag: Ek werk vir ʼn firma wat landbou-implemente invoer en plaaslik versprei. ʼn Tyd gelede was ek vir sewe weke met siekverlof en my werkgewer weier om [...]

Mag my werkgewer geld aftrek van my salaris sonder my toestemming?

Ingevolge artikel 34 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes mag ʼn werkgewer in die volgende omstandighede geld van ʼn werknemer se salaris aftrek: Die enigste omstandighede waar ʼn werkgewer geld [...]

Is ʼn jaarlikse verhoging verpligtend? Moet ʼn werkgewer jaarliks sy werknemers se salaris verhoog? Indien wel, met hoeveel persent?

Net soos bonusse berus die toeken van verhogings by die werkgewer, tensy dit in ʼn ooreenkoms bepaal en gewaarborg word. Die werknemer is nie daarop geregtig nie. Niks verhoed die [...]

Ek het agt maande lank vir ʼn skoonmaakmaatskappy gewerk. Ek het aan die begin van die maand twee weke kennis gegee en toe ek weg is, het ek nog nie my salaris gekry nie. Wat kan ek doen om my salaris te kry?

Die werkgewer hoef jou eers te betaal op jou gewone betaaldag. Indien dit normaalweg op die laaste dag van die maand was, hoef die werkgewer jou eers aan die einde [...]

Laat betaling van salarisse

Regsvraag beantwoord deur Phil Davel, Solidariteit Regsdienste, Dienssentrum Vraag: Ek het ? probleem met my werkgewer. Ons het ? ooreenkoms dat my salaris betyds inbetaal sal word sodat my debietorders [...]

Ek is ‘n senior plaasbestuurder van die Mittal-plase aan die Weskus, wat deur Vanderbijlpark Estate Company bestuur word…

Vraag: Ek is ‘n senior plaasbestuurder van die Mittal-plase aan die Weskus, wat deur Vanderbijlpark Estate Company bestuur word. Ek woon op een van die plase en betaal ‘n huurbedrag [...]