Oortyd

Oortyd en werk op Sondae

Deur Phil Davel Vraag: Wat sê die wet oor oortyd en werk op Sondae? Ek is ʼn senior finansiële bestuurder by ʼn bekende kleregroep. Dit gebeur dikwels dat ek tot [...]

Wat sê die wet oor werksure?

Antwoord: Gewone werksure word in artikel 12 van die Wet op Basiese Dienvoorwaardes uiteengesit. Ingevolge dié artikel is 45 ure die standaard aantal werksure vir ʼn week. As ʼn persoon [...]

Oortyd

Vraag: My jaarlikse inkomste is baie meer as R172 000.  My werkgewer het my meegedeel dat ek verplig is om gratis oortyd en op Sondae te werk omdat my salaris [...]

Oortyd

Vraag: Indien ek minder as 172K verdien, wat is my basiese regte wat onder meer oortyd aanbetref? Antwoord: Werknemers wat minder as hierdie  bedrag verdien, word volledig deur die Wet [...]

Wat sê die Wet oor oortyd en werk op Sondae?

Vraag: Wat sê die Wet oor oortyd en werk op Sondae? Ek is ʼn senior finansiële bestuurder by ʼn bekende kleregroep. Dit gebeur dikwels dat ek tot laat in die [...]

Hoe werk betaling op Sondae?

In gevalle waar daar van ʼn werknemer verwag word om op ʼn Sondag te werk, moet die werknemer dubbel betaal word vir die dag. Hierdie betaling word bepaal deur Artikel [...]

Hoe werk oortydbetaling?

Indien die werknemer minder as R149 736 per jaar verdien en nie in ʼn bestuursposisie is nie, is hy/sy op oortydbetaling geregtig. Indien die werknemer in ʼn bestuursposisie is of [...]

Oortydbetaling vir Senior Bestuurders

Phil Davel, Solidariteit Regsdienste, Dienssentrum Vraag: Wat sê die Wet oor oortyd en werk op Sondae? Ek is ? senior finansiële bestuurder by ? bekende kleregroep. Dit gebeur dikwels dat [...]

Hoeveel oortyd mag ʼn werknemer werk? (3)

Artikel 10 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes bepaal dat ʼn werknemer nie meer as tien ure oortyd per week mag werk nie tensy daar ʼn kollektiewe ooreenkoms in plek [...]

Wie is geregtig op oortydbetaling? (1)

Werknemers wat minder as R149 736 per jaar verdien en nie in ʼn bestuursposisie is nie is geregtig op oortydbetaling.