Wat is wangedrag?
Antwoord: Wangedrag is die mees algemene regverdiging vir ontslag in Suid-Afrika, maar daar is geen definisie daarvan in die wettereg of sakereg nie. Wangedrag kan verskeie vorms aanneem, alhoewel die [...]
Afdanking weens siekte
Vraag: Indien my werkgewer my dienste weens siekte wil beëindig, watter stappe moet hy volg? Antwoord: Indien ʼn werknemer as gevolg van siekte of ander, soortgelyke faktore nie meer in [...]
Ontslag by aftreeouderdom: Is dit billik?
Solidariteit Tydskrif – Uitgawe 4 2011 Jy & die reg Deur: Phil Davel Wanneer die aftreeouderdom begin nader kruip, veroorsaak dit by baie werknemers groot onsekerheid. Sommige werknemers voel dat [...]
Ontslag weens swak werkprestasie
Deur Phil Davel Die vorige regsvrae oor die onderwerp van ontslag kan hier gelees word: • Wat is ontslag en hoe werk dit? • Wat behels outomatiese onbillike ontslag? • [...]
Ontslag weens wangedrag
Deur Phil Davel, 17 Februarie 2011 Werkgewers moet duidelike gedragsreëls neerlê sodat werknemers ten volle bewus is van wat van hulle verwag word asook wat die gevolge sal wees indien [...]
Wat is ontslag en hoe werk dit?
Vraag: Hoe werk ontslag? Wat beteken dit en hoe weet ons ontslag is regverdig?
Wat behels outomatiese onbillike ontslag?
Antwoord: Artikel 187 van die Wet op Arbeidsverhoudinge lys ʼn aantal gevalle waarvoor ʼn werknemer onder geen omstandighede ontslaan mag word nie.
Ontslag weens bedryfsvereistes
Vraag: Ek word afgelê weens bedryfsvereistes. Wat sê die wet hieroor? Antwoord: Bedryfsvereistes beteken vereistes gebaseer op ekonomiese redes, tegnologiese redes, strukturele redes of ander soort gelyke redes. Dit kan [...]
Ek wil graag weet of my baas my billik ontslaan het.
Ek wil graag weet of my baas my billik ontslaan het. Ek werk ʼn normale 45-uur week as ʼn kabinetmaker vir een werkgewer. Al my toerusting word deur my baas [...]
Ontslag op grond van ongeskiktheid weens swak gesondheid of besering
Vraag: Ek werk vir ʼn gastehuis in Piet Retief en woon op die perseel. My take is, onder andere, om die gaste te ontvang en in te teken, ontbyt te [...]


