Onbillike ontslag

Wat is ontslag en hoe werk dit?

Vraag: Hoe werk ontslag? Wat beteken dit en hoe weet ons ontslag is regverdig?

Ek wil graag weet of my baas my billik ontslaan het.

Ek wil graag weet of my baas my billik ontslaan het. Ek werk ʼn normale 45-uur week as ʼn kabinetmaker vir een werkgewer. Al my toerusting word deur my baas [...]

Wat is ‘n onbillike ontslag?

Ontslag beteken: 1. Die werkgewer het die kontrak met of sonder kennisgewing gekanselleer. 2. Die werknemer het binne perke verwag dat die werkgewer die vaste termynkontrak van aanstelling sou hernu [...]

Hoeveel tyd het ek om ‘n saak van onbillike ontslag of onbillike arbeidspraktyk na die Kommissie van Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) te verwys?

Regsvraag beantwoord deur Johan Roos, Solidariteit Regsdienste, Dienssentrum Vraag: Hoeveel tyd het ek om ? saak van onbillike ontslag of onbillike arbeidspraktyk na die Kommissie van Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie [...]