My Regte

Mag ʼn werkgewer gelde van my salaris verhaal sonder my toestemming?

Antwoord: Ingevolge artikel 34 van die Wet op Basiese Diensvoorwaarde mag ʼn werkgewer gelde van ʼn werknemer se salaris verhaal onder die volgende omstandighede: Die enigste omstandighede waar ʼn werkgewer [...]

Grieweprosedure

Vraag: Ek wil ʼn grief insit by my werk, maar is nie seker hoe om te werk te gaan nie. Ek wil ook weet of dit my enigsins gaan help? [...]

Uitbetaling in plaas van kennis gee

Vraag: Ek werk al vier jaar lank by maatskappy A en ek het my vier weke kennis gegee voordat ek met my nuwe werk by maatskappy B begin. Die werkgewer [...]

Swangerskap tydens onderhoud

Vraag: Ek wil graag weet of ek verplig is om ʼn werkgewer tydens my onderhoud in kennis te stel dat ek swanger is. Ek verwag my eersteling en is bang [...]

Watter beskerming bied die wet aan swanger vroue in die werkplek?

Deur Johan Roos Swanger werknemers se regte, werksekerheid en veiligheid word deur artikel 26(1) van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes en die goeie praktykskode rakende swangerskap, wat ook in die [...]

Ongemagtigde toegang tot privaat kommunikasie

Phil Davel Vraag: Ek is op soek na inligting wat van toepassing is op ongemagtigde toegang tot rekenaars en e-pos. ʼn Kollega het sonder my toestemming en sonder om deur [...]

Restraint of trade agreements – part I

Lees verder…

Watter regte het ʼn werknemer wat nagskof werk?

Vraag: Watter regte het ʼn werknemer wat nagskof werk? Antwoord: Nagskof word gereguleer deur Artikel 17 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes. Ingevolge hierdie artikel word nagskof gesien as diensure [...]

Het ek ʼn reg om bevorder te word?

Artikel 186(2)(a) van die Wet op Arbeidsverhoudinge omskryf ʼn onbillike arbeidspraktyk as enige onbillike optrede deur die werkgewer rakende bevordering, demosie, proeftydperk (uitgesonderd geskille oor ontslag wat met proeftydperk verband [...]

Wat is my regte in die werksplek?

Johan Roos, 3 September 2009 Die werknemer se regte word beskerm deur die Wet op Basiese Diensvoorwaardes (Wet 75 van 1997). Hierdie regte word uiteengesit in Artikel 78 van dié [...]