Hoe lank na die geboorte van ʼn kind mag ek weer gaan werk?
ʼn Werknemer mag vir ten minste ses weke na die geboorte van die kind nie werk nie tensy ʼn vroedvrou of ʼn mediese praktisyn sertifiseer dat die werknemer kan teruggaan [...]
Hoe lank na die geboorte van my kind moet ek weer gaan werk?
Deur Johan Roos ʼn Vroulike werknemer mag vir ten minste ses weke na die geboorte van haar kind nie werk nie, tensy ʼn vroedvrou of mediese praktisyn sertifiseer dat die [...]
Watter bepalings is van toepassing op kraamverlof?
Indien ʼn werknemer meer as 24 ure per week werk, is sy ingevolge Artikel 25 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes op vier opeenvolgende maande kraamverlof geregtig. Die werknemer kan [...]
Kraamverlof (8)
Ek wil weet of mens op drie maande kraamverlof geregtig is wanneer mens swanger is. Is die werkgewer verplig om jou te betaal vir daardie drie maande of moet jy [...]
Kraamverlof (7)
Is ʼn man ook op kraamverlof geregtig? Antwoord: Volgens artikel 27 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes kan ʼn man drie dae familieverantwoordelik-heidsverlof neem met die geboorte van ʼn kind.
Kraamverlof (6)
Is kraamverlof betaalde verlof? Antwoord: Kraamverlof is in meeste gevalle onbetaalde verlof, tensy die werkgewer ʼn beleid of ooreenkoms het wat anders bepaal. Gedurende kraamverlof kan die werknemer wel werkloosheidsversekering [...]
Kraamverlof (5)
Is die werkgewer verplig om my verpligtinge aan te pas indien daar enige gevare vir die ongebore kind is? Antwoord: Volgens artikel 26 van die Wet Op Basiese Diens Voorwaardes [...]
Kraamverlof (4)
Hoe lank ná die geboorte van die kind mag ek weer gaan werk? Antwoord: ʼn Werknemer mag vir ten minste ses weke ná die geboorte van die kind nie werk [...]
Kraamverlof (1)
Vraag: Wanneer moet ek my werkgewer in kennis stel as ek met kraamverlof moet gaan? Antwoord: Die werknemer moet die werkgewer skriftelik in kennis stel op watter datum sy van [...]
Swart bemagtiging
Vraag: FNB het gesê hulle het regsadvies in 2004 gekry wat bepaal dat die bevoordeeldes van FNB se swart bemagtiging uitsluitlik swart moet wees. Is dit waar? Antwoord: Daar is [...]


