Dissiplinêre verhoor

Kan ek geskors word voordat ʼn dissiplinêre verhoor plaasvind?

Deur Johan Roos, 20 Januarie 2011 Vraag: Kan ek geskors word voordat ʼn dissiplinêre verhoor plaasvind? Antwoord: Daar is hoofsaaklik twee tipes skorsing. Die eerste tipe word as ʼn voorsorgmaatreël [...]

Tugverhore

Tugverhore Deur Johan Roos Vraag: “Ek is dissiplinêr aangekla en weet nie wat om in die verhoor te verwag nie!” Antwoord: Dit is eerstens belangrik dat jy as werknemer die [...]

Dissiplinêre verhoor

Deur Johan Roos Vraag: Mag Solidariteit my verteenwoordig in ʼn dissiplinêre verhoor? Antwoord: Volgens artikel 14(4)(a) en artikel 200 van die Wet op Arbeidsverhoudinge is ʼn werknemer geregtig op verteenwoordiging [...]

Tugverhore

Deur Johan Roos Vraag: “Ek is dissiplinêr aangekla en weet nie wat om in die verhoor te verwag nie!”

Wat as ek nie die saak binne die gegewe tyd kan verwys nie?

As so ʼn aangeleentheid nie binne die gewewe tyd verwys word nie kan daar wel aansoek gedoen word vir kondonasie. Volgens Reël 9(3) van die reëls van die KVBA moet [...]

Hoe lank het ek om ʼn saak van onbillike arbeidspraktyk te verwys?

Gevalle van onbillike arbeidspraktyk moet binne 90 dae nadat die werknemer bewus geword het van die onbillike arbeidspraktyk na die KVBA of die betrokke bedingingsraad verwys word. Die prosedure word [...]

Kan ʼn werknemer voor ʼn dissiplinêre verhoor bedank?

ʼn Werknemer het die reg om te bedank en kan sy/haarbedanking enige tydgedurende sy/haar diens by ʼn maatskappy inhandig.Daar moet onthou word dat hy/sy die nodige kennis moet gee ingevolge [...]

Dissiplinêre verhore

Johan Roos, 6 Augustus 2009 Vraag: Ek is dissiplinêr aangekla en weet nie wat om in die verhoor te verwag nie. Antwoord: Eerstens is dit belangrik dat die werknemer die [...]

Verteenwoordiging in dissiplinêre verhore

Kobus Strydom, Solidariteit Regsdienste Vraag: Ek werk in die vervaardigingsbedryf en my werkgewer het my nou daarvan aangekla dat ek ander werknemers aanhits om my toesighouer se gesag te ondermyn. [...]

Die maatskappy waar ek werk tree redelik binne die Arbeidswet op as dit by dissiplinêre verhore kom…

Vraag: Die maatskappy waar ek werk tree redelik binne die Arbeidswet op as dit by dissiplinêre verhore kom. Onlangs was daar egter ‘n geval waar die werknemers onseker was of [...]