Ek het by ʼn nuwe werkgewer begin en moet ʼn kontrak teken. Wat moet alles in die kontrak staan?
ʼn Dienskontrak moet die volgende bevat: Die werkgewer se volle naam en adres ʼn Beskrywing van die werknemer se pligte Die ligging van die werksplek asook ʼn aanduiding van [...]
Ek het hierdie jaar by ʼn nuwe werkgewer begin werk, maar die baas het nog nie vir my ʼn dienskontrak op skrif gegee nie. Is dit nie ʼn vereiste nie?
ʼn Dienskontrak is ʼn vrywillige ooreenkoms tussen twee partye waar een party onderneem om sy/haar dienste aan te bied en ondergeskik te stel aan die ander party in ruil vir [...]
Wet op Basiese Diensvoorwaardes
Vraag: Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes bepaal dat sekere van die artikels van die wet nie van toepassing is indien ʼn werknemer bo ʼn sekere inkomste verdien nie. Wat is [...]
Oordrag van dienskontrakte
Die reg Wanneer ʼn maatskappy as ʼn lopende saak aan ʼn nuwe eienaar oorgedra of verkoop word, word die werknemers se kontrakte outomaties sonder enige veranderinge oorgedra. Die regte en [...]
Wat as ek tydens my middagete werk en dan vroeg huis toegaan?
Vraag: Wat as ek tydens my middagete werk en dan vroeg huis toegaan? Antwoord: Die Wet op Basiese Diensvoorwaardes sal van toepassing wees. Dit bepaal dat vir elke vyf [...]
Pensioenfonds- en mediesefondsvoordele
Phil Davel Vraag: Is die werkgewer verplig om pensioenfonds- en mediesefondsvoordele te voorsien? Antwoord: Sekere sektorale bepalings en kollektiewe ooreenkomste mag wel so ʼn vereiste aan werkgewers stel, maar in [...]
Ad hoc diensvereistes
Phil Davel, Solidariteit Regsdienste, Dienssentrum Vraag: Ek is ? lugwaardin by ? plaaslike lugredery. My senior het vir my ? vorm met die week se vlugskedule gegee en versoek dat [...]
Swak prestasie
Phil Davel, Solidariteit Regsdienste Vraag: Ek het gister ? skriftelike waarskuwing vir swak werksvermoë (incompetence) gekry. My baas het my pas geskakel en laat weet ek word vanmiddag verhoor. Wat [...]
Watter gesag geld dan vir senior bestuurders of persone wat meer as R149 736 per jaar verdien? (2)
As die werknemer in ʼn bestuursposisie is of meer as R149 736 per jaar verdien, moet daar gekyk word na die dienskontrak of enige ander ooreenkoms om te bepaal of [...]
My aanstellingsdatum is 1/10/2004 en ek het van dié datum af geen pensioen verdien nie…
Vraag: My aanstellingsdatum is 1/10/2004 en ek het van dié datum af geen pensioen verdien nie. Ek het dit in Desember 2005 onder die nuwe bestuurder se aandag gebring en [...]


