Bonus

My kontrak bepaal dat daar ‘n verrigtingskontrak opgestel word wat bepaal wat jou verrigtingsbonus sal wees

Die bepaling word elke ses maande gedoen. Vanjaar moes ons weer ‘n kontrak opstel met ons verskeie pojekte. Ek is aangesê om in my kontrak te stipuleer dat ek my [...]

Wanneer is ek op ‘n bonus geregtig?

Beantwoord deur Phil Davel, Solidariteit-regsdienste, Dienssentrum Antwoord: Definisie van ? bonus: ? Bonus is ? vergoeding en word omskryf in Hoofstuk 1 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, Wet 75 [...]