Salarisse laat inbetaal
Vraag: Ek het ʼn probleem met my werkgewer. Ons het ʼn ooreenkoms dat my salaris betyds inbetaal sal word sodat my debietorders aan die einde van die maand kan afgaan. [...]
Mag ʼn werkgewer gelde van my salaris verhaal sonder my toestemming?
Antwoord: Ingevolge artikel 34 van die Wet op Basiese Diensvoorwaarde mag ʼn werkgewer gelde van ʼn werknemer se salaris verhaal onder die volgende omstandighede: Die enigste omstandighede waar ʼn werkgewer [...]
Tydelike poste
Phil Davel Vraag: Ek is in ʼn tydelike pos by ʼn privaat skool aangestel vir die laaste twee termyne van die jaar. My salaris is R7 000 per maand, voor [...]
Moet ek ʼn salarisstrokie ontvang?
Deur Johan Roos Vraag: Moet ek ʼn salarisstrokie ontvang? Antwoord: Die dag waarop ʼn werknemer betaling ontvang, moet die werkgewer die volgende inligting op skrif vir hom of haar gee: [...]
Onderwysers se salaris
Vraag: Ek is in ʼn tydelike pos by ʼn privaat skool aangestel vir die laaste twee termyne van die jaar. My salaris is R7 000 per maand, voor aftrekkings. Die [...]
Siekverlof en salaris
Deur Phil Davel Vraag: Ek werk vir ʼn firma wat landbou-implemente invoer en plaaslik versprei. ʼn Tyd gelede was ek vir sewe weke met siekverlof en my werkgewer weier om [...]
Daar is sprake van afleggings by die maatskappy waar ek werk. Ek sal graag wil weet op watter geld ek geregtig is wanneer ek afgelê word
Ontslag op gronde van bedryfsvereistes word deur Artikel 189 van die Wet op Arbeidsverhoudinge (Wet 66 van 1995) gereël, maar Artikel 189 reguleer slegs die prosedure in die geval van [...]
Hoe werk oortydbetaling?
Indien die werknemer minder as R149 736 per jaar verdien en nie in ʼn bestuursposisie is nie, is hy/sy op oortydbetaling geregtig. Indien die werknemer in ʼn bestuursposisie is of [...]
My kontrak bepaal dat daar ‘n verrigtingskontrak opgestel word wat bepaal wat jou verrigtingsbonus sal wees
Die bepaling word elke ses maande gedoen. Vanjaar moes ons weer ‘n kontrak opstel met ons verskeie pojekte. Ek is aangesê om in my kontrak te stipuleer dat ek my [...]
Mag my werkgewer geld aftrek van my salaris sonder my toestemming?
Ingevolge artikel 34 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes mag ʼn werkgewer in die volgende omstandighede geld van ʼn werknemer se salaris aftrek: Die enigste omstandighede waar ʼn werkgewer geld [...]


