Ek is tans werksaam as ʼn sweiser maar ondervind ʼn erge toestand van rumatiek wat veroorsaak dat ek nie altyd my hande na behore kan gebruik nie. Kan die werkgewer my net ontslaan?
Ongeskiktheid kan tydelik of permanent wees. Indien tydelik, moet die werkgewer die omvang van die ongesteldheid ondersoek. Indien permanent ongeskik moet die werkgewer die moontlikheid van alternatiewe diens of aanpassing [...]
Wat is ʼn werkgewer se plig teenoor ʼn swanger werknemer indien die werknemer se werk ʼn gevaar vir die ongebore kind inhou?
Deur Johan Roos Volgens artikel 26 van die Wet Op Basiese Diensvoorwaardes mag geen werkgewer ʼn werknemer verplig of toelaat om onder omstandighede te werk wat gevaarlik is vir [...]
Onvermoë om werk te verrig
Vraag: Wat word bedoel met “onvermoë om werk te verrig”? Antwoord: Onvermoë om werk te verrig word opgedeel in twee kategorieë, naamlik onvermoë weens siekte of soortgelyke eksterne faktore, en [...]
Kan ‘n werknemer wat ‘n besering aan diens opdoen ? eis vir pyn en lyding instel?
Antwoord: Werknemers wat ? besering aan diens opdoen, vra dikwels die vraag of ? eis vir pyn en lyding ingestel kan word. Die antwoord is nee. Daar is ? verskil [...]
Ek is ‘n industriële elektrisiën, 35 jaar oud. In 2005 het ek my rug by die werk beseer…
Vraag: Ek is ‘n industriêle elektrisieën, 35 jaar oud. In 2005 het ek my rug by die werk beseer as gevolg van elektriese motors aflaai vanaf ‘n bakkie met die [...]
Ek werk vir ‘n landboumaatskappy waar ek ‘n bemarker is…
Vraag: Ek werk vir ‘n landboumaatskappy waar ek ‘n bemarker is. So ongeveer twee jaar gelede het ons tak die plaaslike vulstasie oorgeneem. Die bestuur van die vulstasie is hoofsaaklik [...]
My man het in 1999 ‘n werkbesering opgedoen en sy rug seergemaak…
Vraag: My man het in 1999 ‘n werkbesering opgedoen en sy rug seergemaak. In 2000 is hy geopereer en ‘n fusie L4 – S1 is gedoen. Daarna is sy saak [...]
Ek het in 1997 tot 2002 by ‘n bouhandelaar begin werk, eers as trok-assistent en later as trokdrywer…
Vraag: Ek het in 1997 tot 2002 by ‘n bouhandelaar begin werk, eers as trok-assistent en later as trokdrywer. My pligte was om boumateriaal te laai en by eindverbruikers af [...]
Ongeluk met maatskappymotor
Die lid was in ‘n ongeluk betrokke met die werk se voertuig. Selfs met vorige ligte ongelukke is hy nie aangespreek of dissiplinêr aangekla nie. Daar was nooit sprake dat [...]


