Arbeidspraktyke

Grieweprosedure

Vraag: Ek wil ʼn grief insit by my werk, maar is nie seker hoe om te werk te gaan nie. Ek wil ook weet of dit my enigsins gaan help? [...]

Appèl teen ʼn beslissing van die KVBA

Vraag: Wanneer mag ek appèl teen ʼn beslissing van ʼn kommissaris by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) aanteken?   Antwoord: Ingevolge artikel 145 van die Wet op [...]

Mag werknemers van ʼn sekuriteitsmaatskappy aan ʼn vakbond behoort?

Deur Johan Roos Artikel 5 van die Wet op Arbeidsverhoudinge gee werknemers die reg om aan ʼn vakbond te behoort. Die grondwet maak ook daarvoor voorsiening onder vryheid van assosiasie. [...]

Handelsbeperkingsooreenkomste

Deur Phil Davel 14/04/2011 Die howe het handelsbeperkingsooreenkomste, oftewel ‘restraint of trade agreements’ soos dit meer algemeen in Engels bekend staan, gedefinieer as ʼn kontrak waarin een party (die werknemer) [...]

Onbillike arbeidspraktyk (deel 3): Skorsing

Deur Johan Roos Wanneer ʼn werkgewer oorweeg om ʼn werknemer te skors, moet daar eerstens vasgestel word of die werkgewer in sy dissiplinêre kode voorsiening maak vir skorsing en wat [...]

Onbillike arbeidspraktyk (deel 2)

Deur Johan Roos Ingevolge artikel 186(2)(a) van die Wet op Arbeidsverhoudinge is onbillike arbeidspraktyk enige onbillike optrede deur ʼn werkgewer met betrekking tot die bevordering, demosie, proeftydperk (geskille oor ontslag [...]

Oorslaap tydens spanbou

Phil Davel 2010-08-11 Vraag: Mag ʼn werkgewer ʼn werknemer dwing om oor te slaap vir ʼn spanbousessie? Antwoord: Die werkgewer kan beslis van sy/haar personeel verwag om ʼn spanbousessie by [...]

Onbillike arbeidspraktyk (deel 4)

Deur Johan Roos Johan Roos sluit vandeesweek sy reeks oor onbillike arbeidspraktyk af. Klik hier om na vorige insetsels oor dié onderwerp op Solidariteit Radio te luister.   Herindiensname Wanneer [...]

Wat is onbillike arbeidspraktyk?

Regsvraag Deur Johan Roos Vraag: Wat is onbillike arbeidspraktyk? Antwoord: Onbillike arbeidspraktyk word deur artikel 186 (1)(g) van die Wet op Arbeidsverhoudinge beskryf as enige onregverdige optrede of versuim van [...]

Wat is onbillike arbeidspraktyke en outomatiese onbillike ontslag?

Johan Roos, 10 September 2009 Onbillike arbeidspraktyke word aangepak deur Artikel 186(2) van die Wet op Arbeidsverhoudinge (Wet 66 van 1995). Dit word deur die wet beskryf as enige onregverdige [...]