Arbeidsforums en magte

Hoekom is daar verskillende forums soos die KVBA, arbeidshof en die bedingingsrade en watter magte het hulle?

Hierdie forums is ingestel ingevolge die Wet op Arbeidsverhoudinge (Wet 66 van 1995). Hierdie forums het magte om individuele dispute aan te hoor soos byvoorbeeld sake wat verband hou met [...]

Die wet praat van 21 aaneenlopende dae. Wat word daarmee bedoel? (Deel 2)

Antwoord: Daar is soms verwarrig oor die interpretasie van die 21 opeenvolgende dae. Wat dit beteken is dat ʼn werknemer 15 werksdae verlof het. Met ander woorde, naweke word wel [...]

Ek sal dit waardeer indien u die volgende sake kan verduidelik…

Vraag: Ek sal dit waardeer indien u die volgende sake kan verduidelik, en in perspektief kan stel: 1 Ek is in 2000 met erge depressie (“major depression” of MD) gediagnoseer, [...]