Afdanking weens siekte
Vraag: Indien my werkgewer my dienste weens siekte wil beëindig, watter stappe moet hy volg? Antwoord: Indien ʼn werknemer as gevolg van siekte of ander, soortgelyke faktore nie meer in [...]
Ek is tans werksaam as ʼn sweiser maar ondervind ʼn erge toestand van rumatiek wat veroorsaak dat ek nie altyd my hande na behore kan gebruik nie. Kan die werkgewer my net ontslaan?
Ongeskiktheid kan tydelik of permanent wees. Indien tydelik, moet die werkgewer die omvang van die ongesteldheid ondersoek. Indien permanent ongeskik moet die werkgewer die moontlikheid van alternatiewe diens of aanpassing [...]
Daar is sprake van afleggings by die maatskappy waar ek werk. Ek sal graag wil weet op watter geld ek geregtig is wanneer ek afgelê word
Ontslag op gronde van bedryfsvereistes word deur Artikel 189 van die Wet op Arbeidsverhoudinge (Wet 66 van 1995) gereël, maar Artikel 189 reguleer slegs die prosedure in die geval van [...]
Afleggingsprosedure vir individuele werkers Deel 6
Regsvraag: Ek werk vir ʼn groot hardewarewinkelgroep en het by kollegas gehoor dat die werkers in ons afdeling afgelê gaan word. Ons het reeds konsultasies gevoer en dit blyk dat [...]
Afleggingsprosedure vir individuele werknemers Deel 4
Vraag: Ek werk vir ʼn groot hardewarewinkelgroep en het by kollegas gehoor dat die werknemers in ons afdeling afgelê gaan word. Die baas sê ons maak nie geld nie en [...]
Die afleggingsprosedure vir individuele werknemers Deel 3
Ek werk vir ʼn groot hardewarewinkelgroep en het by kollegas gehoor dat die werknemers in ons afdeling afgelê gaan word. Die baas sê ons maak nie geld nie en dis [...]
Afleggingsprosedure vir individuele werkers – Deel 2
Phil Davel, Solidariteit Regsdienste Vraag: Ek werk vir ? groot hardewarewinkelgroep en het by kollegas gehoor dat die werknemers in ons afdeling afgelê gaan word. Die baas sê ons maak [...]
Afleggingsprosedure vir individuele werkers
Phil Davel, Solidariteit Regsdienste Vraag: Ek werk vir ? groot hardewarewinkelgroep en het by kollegas gehoor dat die werknemers in ons afdeling afgelê gaan word. Die baas sê ons maak [...]
Ons maatskappy is besig met afleggings.
Phil Davel, Solidariteit Regsdienste, 30 Julie 2009 Vraag: Ons maatskappy is besig met afleggings. Wat kan ek verwag om uit te kry? Antwoord: Indien ? werkgewer deur ? afleggingsproses gaan, [...]
Afleggings
Regsvraag beantwoord deur Johan Roos, Solidariteit Regsdienste, Dienssentrum Vraag: Daar is sprake van afleggings by die maatskappy waar ek werk. Ek sal graag wil weet op watter geld ek geregtig [...]


