Deur Johan Roos
Artikel 5 van die Wet op Arbeidsverhoudinge gee werknemers die reg om aan ʼn vakbond te behoort. Die grondwet maak ook daarvoor voorsiening onder vryheid van assosiasie.
Ingevolge artikel 187(1) van die Wet op Arbeidsverhoudinge is ontslag op grond van vakbondaktiwiteite outomatiese onbillike ontslag.
Posted in: Arbeidspraktyke




