Polmed-lede

Aandag alle Polmed-lede, vir die jongste Polmed-inligting wat jou as lid raak, klik hier

Staatsdiens werknemers:

Word u as werknemer in die staatsdiens onbillik as gevolg van regstellende aksie behandel? Ons wil graag u storie hoor. Klik hier om vir ons te skryf.


Dit is baie belangrik dat ‘n vak-bond oor die nodige infra-struktuur beskik om sy lede te beskerm. Solidariteit Regsdienste se doel is om Solidariteit-lede se regte doeltreffend te beskerm.

Solidariteit Regsdienste is die grootste regsafdeling van alle vakbonde in Suid-Afrika. Meer as dertig personeellede lewer ’n diens van hoogstaande gehalte aan meer as 100 000 Solidariteit-lede.

Solidariteit is ‘n diensorganisasie en ‘n goeie regsafdeling wat die nodige kapasiteit het om aan lede diens te lewer, is dus baie belangrik.

Solidariteit Regsdienste is die swaard in Solidariteit se hand…

Nuut op Regsdienste.co.za

  • Nuutste Regsvrae, Klik hier
  • Artikel deur Adv. Paul Kirstein oor Diskriminasie
    (Sien Navorsing)
  • Adv. Paul Kirstein oor Diskriminasie
    (Sien Navorsing)